top of page

Frikkadeltert

  • Margaret Hurter
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Frikkadeltert.jpg

Margaret Hurter van Ladysmith maak al jare lank dié tert. Dis ’n groot treffer onder haar vriende en familie, en hulle vra altyd sy moet dit maak wanneer hulle saamkuier.

GENOEG VIR 4-6 MENSE

Bereiding: 15 min.

Gaarmaak: 35-40 min.

FRIKKADELLE

750-800 g maer beesmaalvleis

1 ui, fyn gekap

30 ml (2 e) tamatiesous

30 ml (2 e) soetrissiesous

1 ekstragroot eier, geklits

BOLAAG

375 ml (1½ k) koekmeel

10 ml (2 t) bakpoeier

5 ml (1 t) sout

4 ekstragroot eiers

50 ml botter, gesmelt

375 ml (1½ k) melk

Voorverhit die oond tot 180 °C.

Frikkadelle Meng die vleis, ui, souse en eier goed. Maak bolletjies so groot soos ’n gholfbal. Pak in ’n diep, oondvaste bak en laat eenkant staan.

Bolaag Meng die droë bestanddele in ’n groot bak.

Klits die eiers, botter en melk, en voeg by die droë bestanddele. Meng goed.

Gooi die beslag oor die frikkadelle en bak 35-40 min. in die oond. Sit voor saam met ’n tamatieslaai.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page