top of page

Kaserige oondhoender met spek

  • Huisgenoot
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Kaserige oondhoender met spek.png

Genoeg vir 6 mense

Bereiding: 20 minute

Gaarmaaktyd: 30 minute

8 hoenderborsfilette

sout en peper

500 ml (2 k) koekmeel

3 eiers, geklits

500 ml (2 k) fyn droë broodkrummels

250 g spekvleis, in stukkies gesny

250 g sampioene

250 ml (1 k) room

125 ml (½ k) gerasperde

bloukaas of 250 ml (1 k)

gerasperde sterk cheddarkaas

slaai vir voorsit

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n oondbak.

Geur die hoenderborsies met sout en peper en rol in meel.

Doop in die geklitste eier en rol dan in broodkrummels. Pak in die oondbak.

Braai die spek tot gaar, voeg die sampioene by en braai tot gaar. Voeg die room by en giet oor die hoender in die pan.

Sprinkel die kase oor, bedek en bak sowat 30 minute tot die hoender sag en gaar is. Verwyder die bedekking en bak tot bruin.

Sit voor met slaai.

WENK

Vlek die hoenderfilette en stop met die spekvleis. Rol in die krummels en braai effens voor jy dit in die oond plaas.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page