Krummellaag
- Alet de Kock
- Apr 26, 2015
- 1 min read

Krummels vir hoenderfillette, boudjies, dye, vlerkies, varkvleis, vis en lewer.
1 klein pakkie bruismeel.
1 houertjie hoenderspeserye.
1 pak gewone broodkrummels(panko is nie so fyn nie) meng alles.
Klits eier en skep bietjie van mengsel in n bord.
Doop vleis in krummels, dan in eier en dan weer in krummels.
Plaas dan 30min in yskas.
Oond 180grade.
Bietjie olie in bak(net bodem) pak vleis in bak, maar dit moenie aanmekaar raak nie.
Bedek met foelie.
Bak 30 min en maak oop en bak nog tot mooi bruin
Comments