top of page

Mini-boereworsrolle met koolslaai

  • Hope Malau
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Mini-boereworsrolle met koolslaai.jpg

Genoeg vir 6 mense

Bereiding: 15 min.

Gaarmaak: 20 min.

30 ml (2 e) olie

1 ui, gekap

5 ml (1 t) fyn komyn

15 ml (1 e) paprika

15 ml (1 e) borrie

350 g boerewors

2 knoffelhuisies, gekap

2 ml (½ t) droë brandrissievlokkies

15 ml (1 e) droë gemengde kruie

15 ml (1 e) tamatiepasta

1 blik (400 g) gekapte tamaties

125 ml (½ k) beesvleisaftreksel

salt and pepper

KOOLSLAAI

½ groen kool, versnipper

½ rooi kool, versnipper

3 wortels, gerasper

’n hand vol pietersielie

250 ml (1 k) mayonnaise

30 ml (2 e) Dijon-mosterd

15 ml (1 e) appelasyn

sout en peper

AANMEKAARSIT

6 broodrolletjies

Verhit die olie en braai die ui saam met die komyn, paprika en borrie.

Sny die boerewors in happiegrootte stukke en verbruin saam met die ui.

Voeg die knoffel, brandrissievlokkies, gemengde kruie, tamatiepasta, gekapte tamaties en aftreksel by. Laat prut 15 minute en geur met sout en peper.

Koolslaai: Meng al die bestanddele in ’n groot bak tot die groente met die mayonnaise bedek is.

Aanmekaarsit: Halveer die broodrolletjies, maar moet dit nie heeltemal deursny nie. Voeg die boerewors by en bedek met koolslaai.

Wenk: Die oorskiet koolslaai kan tot ’n week lank in ’n lugdigte houer in die koelkas gehou word.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page