top of page

Mozzarella-terte met balsemieke bolaag

  • Hope Malau
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Mozzarella-terte met balsemieke bolaag.jpg

Hierdie volmaakte ligte maaltyd is maklik om aanmekaar te slaan

Genoeg vir 4

Bereiding: 15 min.

Gaarmaak: 20 min.

400 g skilferkorsdeeg

1 eier, liggies geklits

500 ml (2 k) mozzarella, gerasper

3 sprietuie, in skywe gesny

100 g olywe

500 g kersietamaties

30 ml balsemieke asyn

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n bakplaat met bakpapier uit.

Rol die skilferkorsdeeg liggies uit op ’n oppervlak wat met meel bestrooi is en sny reghoeke uit.

Pak dit op die bakplaat en sny met ’n skerp mes liggies deur die deeg sowat 1 cm van die rand af.

Verf die deeg met eier. Pak die mozzarella en sprietuie in die middel van die deeg. Meng die olywe, tamaties en balsemieke asyn in ’n bakkie en laat marineer die mengsel 15 min. Skep dit dan op die kaas en sprietuie.

Bak 20 min. of tot die deeg goudkleurig en opgepof is. Sit warm voor.

 
 
 

Commenti


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page