top of page

Onderstebo druiwekoek

  • Hope Malau
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Onderstebo druiwekoek.jpg

Druiwe is heerlik in gebak. Ons het die koek met ’n soet en klewerige wynsous voorgesit.

Genoeg vir 6

Bereiding: 10 min.

Gaarmaak: 50 min.

100 g pitlose rooi druiwekorrels

125 ml (½ k) strooisuiker

1 eier

1,5 L melk

5 ml (1 t) koeksoda

120 g botter

100 ml heuning

250 ml (1 k) meel

’n knippie sout

Sous

60 ml (¼ k) heuning

60 ml (¼ k) bruinsuiker

80 ml (⅓ k) rooiwyn

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n koekpan.

Rangskik die druiwekorrels op die bodem van die pan. Klits die suiker, eier, melk en koeksoda in ’n mengbak en sit eenkant.

Smelt die botter en heuning oor lae hitte in ’n kastrol en sit eenkant.

Sif die meel en sout in ’n groot mengbak. Voeg die eiermengsel en die bottermengsel by en klits goed.

Giet die beslag oor die druiwekorrels en bak 50 min. of tot goudbruin en gaar. Laat afkoel en sit sowat 30 min. in die koelkas.

Sous: Gooi al die bestanddele in ’n potjie en laat prut oor lae hitte tot verdik. Keer die koek onderstebo op ’n bord uit en giet die rooiwynsous oor.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page