top of page

Ongebakte appelkoos-ontbytgraanballe

  • Hope Malau
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Ongebakte appelkoos-ontbytgraanballe.jpg

Dit is ’n heerlike peuselhappie om in ’n fles te hou vir knibbelkos tussen maaltye.

Lewer 12 balle

Gaarmaak: 8 min.

Bereiding: 15 min.

200 ml romerige grondboonbotter

60 ml (¼ k) heuning

2 ml (½ t) vanielje-ekstrak

1 L (4 k) graanvlokkies, liggies fyngemaak

80 ml (⅓ k) droë-appelkose, fyn geknip

60 ml (¼ k) amandels, gerooster en gekap

1 ml (¼ t) fyn gemmer

80 g sjokolade, gekap

20 g botter

Meng die grondboonbotter, heuning en vanielje-ekstrak in ’n groot kastrol. Verhit oor late hitte terwyl jy aanhoudend klits tot net gesmelt en amper glad. Roer die graanvlokkies, appelkose, amandels en gemmer in tot goed gemeng.

Vorm die mengsel in balle met nat hande. Los op ’n gesmeerde bakplaat sowat 15 min. of tot ferm.

Plaas die sjokolade en botter in ’n hittebestande bak. Verhit terwyl jy roer oor ’n pot pruttende water tot gesmelt.

Bedruip oor die appelkoos-graanvlokkieballe. Sit eenkant sowat 15 min. of tot die sjokolade geset het. Bêre in ’n lugdigte houer. Dit sal sowat ’n week vars bly.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page