top of page

Peppermint Crisp-mousse

  • Hope Malau
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Peppermint Crisp-mousse.jpg

Hierdie resep is ’n kombinasie van plaaslike en internasionale kookkuns. Ons het die sjokolade-mousse ’n Peppermint Crisp-geur gegee.

Genoeg vir 6 mense

Bereiding: 20 min.

Gaarmaak: 15 min.

2 eiergele

80 ml (⅓ k) strooisuiker

250 ml (1 k) melk

100 g donkersjokolade

250 ml (1 k) room

1 stafie Peppermint Crisp, gerasper

15 ml (1 e) gelatien, gespons in 45 ml (3 e) water

Verhit die melk in ’n kastrolletjie tot net voor kookpunt.

Klits die eiergele en suiker saam, meng ’n bietjie melk by en voeg dan die hele mengsel by die res van die melk.

Roer aanhoudend en verhit tot effens verdik. Verwyder van die hitte en voeg die sjokolade by. Roer tot gesmelt, bedek met kleefplastiek en laat afkoel.

Klits die room tot styf en vou die sjokolade-vla en die Peppermint Crisp daarby in.

Verhit ’n paar sekondes in die mikrogolf tot net gesmelt. Vou by die sjokolademengsel in, skep in glasies en verkoel tot gestol. Sit voor saam met ekstra geklopte room en Peppermint Crisp-sjokolade.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page