top of page

Portugese steak

  • Huisgenoot
  • Apr 26, 2015
  • 1 min read

Portugese steak.jpg

Genoeg vir 4-6 mense

Bereiding: 15 min.

Staantyd: 1 uur + 10 min.

Gaarmaaktyd: 15-20 min.

Pasta

3 rooi soetrissies

2 knoffelhuisies

5 ml (1 t) rissievlokkies

60 ml (¼ k) olyfolie

sout na smaak

Vleis

500-800 g steak, lende of filet

olie

Salsa

’n paar groen- of swartolywe, gekap

hand vol pietersielie, gekap

Pasta Skroei die soetrissies op die vlamme tot swart blase vorm. Plaas in ’n plastieksak tot die velmaklik afgetrek kan word. Sny in repe.

Plaas ²/3 van die soetrissie saam met die knoffel, rissievlokkies en olie in ’n voedselverwerker. Verwerk tot ’n

gladde pasta. Geur met die sout.

Vleis Vryf die steak met van die soetrissiepasta in. Plaas ’n uur in die yskas.

Verf die steak met die olie en braai op baie warm kole tot die verlangde gaarheid. Verf gereeld marinade op. Geur met sout. Laat 10 minute rus.

Salsa Meng die olywe, pietersielie en orige soetrissierepe by die orige pastaom’n salsa te vorm.

Sit voor saam met die steak en vars brood.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page