Flipvis se Seafood Platter
- The Rainbow Team
- Apr 27, 2015
- 1 min read

Flipvis Badenhorst vertel:
Dit is Twintig Garnale af gedop en so n bietjie droog gerol in Servet twee knoffel huisies gerasper meng met garnale bietjie pierie pierie laat staan vir so n rukkie vat half koppie mielie meel en half koppie koekmeel meng met bietjie sout en peper twee eiers klits en rol garnale in dit dan op meel as almal klaar is los dat dit net al die water optrek.
Doen selfde met vis en wag vir olie om warm te word bak net so tien garnale op n slag tot mooi goud kleur doen die res met vis bedien met rys of skyfies en tomatie op slaai blare. Ek het nie n resep noek nie als kom maar uit my kop.
Comments