Dirk se Namakwa-vleis (Skaapvleis)
- The Rainbow Team
- May 6, 2015
- 1 min read

Bestandele:
Skaapvleis (enige deel van die skaap, solank dit net van Namakwaland af kom)
Sout en peper
Eiervrug in skywe gesny
Uie in skywe gesny
Aartappels in skywe gesny
Roomsous
Metode:
Geur die skaapvleis met sout en peper.
Plaas dit in ‘n oondbak en plaas eiervrug, uie en aartappels bo-op.
Plaas oond deksel op en bak totdat vleis gaar en sag is.
Gooi die roomsous bo-oor en bak vir nog 10 minute.
Comments