top of page

BIEFSTUK EN NIERTJIEPASTEI

  • Radio Vryheid
  • May 15, 2015
  • 1 min read

biefstuk en niertjie pastei.jpg

Lewer 6 ‑ 8 porsies.

BESTANDDELE:

1 kg biefstuk, blokkies

4 skaapniertjies, skoongemaak, sny wit gedeeltes uit en sny in klein stukkies

½ koppie koekmeel

2 ml gemaalde gemmer

1 ml tiemie

3 teelepels Worcestersous

1 teelepel aangemaakte mosterd

1 teelepel sout

kookwater

30 ml souspoeier

4 uie, in skywe gesny

KLITSKORS:

1 koppie koekmeel

2 teelepels bakpoeier

knippie sout

125 ml sonneblomolie

125 ml melk

1 eier

Aanwysings:

Meng koekmeel, gemmer en tiemie en rol beesvleis en niertjieblokkies daarin tot goed gemeng.

Plaas dit in 'n kastrol en voeg die uie, Worcestersous, mosterd en sout by.

Voeg genoeg kookwater by om die vleis mee te bedek.

Sit die deksel op en prut dit oor matige hitte totdat die vleis lekker sag is.

Voeg die souspoeier aangemaak met bietjie water by die vleis en prut tot die vulsel dik is.

Roer af en toe om aanbrand te voorkom.

Skep die gaar vulsel in 'n groot oondvaste bak.

Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam.

Klits die olie, melk en eier saam.

Voeg die meelmengsel by en klits tot goed gemeng.

Gooi die deeg oor die vulsel.

Bak die pastei 25‑30 minute by 190ºC.

Sit dit warm voor.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page