top of page

Botterskorsie-pakkies

  • Radio Vryheid
  • May 15, 2015
  • 1 min read

botterskorsie pakkies.jpg

GENOEG VIR 4 MENSE

Bereiding: 15 min.

Gaarmaaktyd: 30 min.

500 g winkelbrooddeeg, by kamertemperatuur

15 ml (1 e) olyfolie

15 ml (1 e) botter

VULSEL

1 botterskorsie

sout en vars gemaalde peper

30 ml (2 e) olyfolie

50 g roketblare

1 rooi-ui, in skyfies gesny

JOGURT

125 ml (½ k) jogurt

knippie komyn

5 ml (1 t) suurlemoensap

Voorverhit die oond tot 200 °C.

Verdeel die deeg in 4 gelyke dele en rol in sirkels op ’n meelbestrooide oppervlak uit.

Verhit die olie en botter in ’n kleefvrye pan en braai die brood aan albei kante tot plekplek verbruin. Sit die

broodjies op ’n bakplaat en bak nog 5 min. tot gaar.

Vulsel Sny die botterskorsie in die lengte in skywe, versprei op ’n bakplaat, geur met die sout en peper en meng die olie deur. Rooster 30 min. of tot goudbruin om die kante.

Jogurt Meng die jogurt, komyn en sap.

Pak die botterskorsie, roketblare en ui in die middel van ’n broodjie, sit ’n skeppie jogurt op die broodjie en vou toe. Herhaal met die res.

 
 
 

留言


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page