top of page

Mikrogolf Gebakte Patats

  • Naomi le Roux
  • May 15, 2015
  • 1 min read

patat 2.jpg

patat 1.jpg

Ek was die patats mooi skoon en sit dit net so... sonder om dit te prik... in 'n winkel plastieksak. Dan vou ek dit mooi toe en sit die oopkant onder die patats. Ek knoop dit nie toe nie.

Steek dit in die mikrogolf en bak op hoog (500 Watt) vir 25 minute. Hang af van watter soort mikrogolf jy het. Daarna laat ek dit vir 20± minute staan om verder te kook binne in die mikrogolf.

Dan haal jy dit uit en verwerk dit na keuse. Ek het Stork bake en suiker oorgesit en dit laat staan tot die margarien gesmelt is. Sny paar snye in die patats... sodat die margarien lekker kan intrek.

Wenk:

1. Kook die patats soos bo beskryf. Laat dit bietjie afkoel en haal die skille af. Sny in skywe/blokkies... en sit in 'n kastrol. Strooi suiker of stroop oor, stip met botter/margarien... en braai bruin. Heerlike groente met gekookte kos.

2. Was die patats af, prik dit, stip met botter/margarien en draai toe in tinfoelie. Plaas op die kole as jy vleis braai. Heerlik.

 
 
 

תגובות


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page