top of page

BRANDEWYN TERT

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • May 16, 2015
  • 1 min read

brandewyn tert.jpg

Dit is 'n heerlike klam tert dié. Moenie skrik vir die boontjies nie, 'n mens proe dit glad nie. Bedien met room of roomys.

BESLAG:

125g dadels, gekap 100ml kookwater

10ml koeksoda 15ml canola of olyfolie

250ml klein wit of botterboontjies, fyngedruk 1 groot appel, gerasper

200ml sagte bruinsuiker 2 eiers, geklits

5 ml vanieljegeursel 125ml koekmeel

5ml bakpoeier knippie sout

125ml hawersemels, vasgedruk 12 pekanneuthelftes, gekap

125ml hoëvesel-ontbytgraan, fyngedruk

SOUS:

250ml perske en lemoensap mengsel 5ml vanieljegeursel

65ml brandewyn

Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n tertbak liggies.

Giet die kookwater oor die dadels en laat 'n rukkie staan sodat die dadels kan sag raak en druk fyn.

Voeg die koeksoda by en roer totdat die mengsel skuim.

Meng die fyngemaakte boontjies en gerasperde appel by die dadel mengsel en laat 'n rukkie staan om te laat afkoel.

Roer die olie en suiker by, en daarna die geklitste eiers en vanieljegeursel.

Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam en voeg al die droë bestanddele geleidelik by.

Giet in die gesmeerde tertbak en bak vir 50 minute.

Sny dit terwyl dit nog warm is.

Laat kook al die sousbestanddele vir 5 minute saam en giet oor die warm tert.

Lewer 12 porsies.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page