Flipvis se Groenteroomsop
- Flipvis Badenhorst
- May 16, 2015
- 1 min read

Hier is nou cream of vegetable sop met hoender en baie wortels borrie klein bietjie Chakalaka spice dit bring die geur uit plus n lepel paprika..
Om dit bietjie dik te maak so twee hande pasta half pakkie cream of chicken sop en een koppie melk,twee blokkies hoender stok sout en peper volgens smaak.
Comentarios