top of page

Groente Boontjie Sop

  • Riana Barnard
  • May 16, 2015
  • 1 min read

boontjiesop.jpg

1 Pakkie suiker droe boontjies

2 middelslag rape

4 wortels

3 medium aartappels

1 bossie seldery

2 groot uie

1 pakkie fyn gekerfde groenboontjies

1 bossie pietersielie

1 kg murgbene / sopvleis

sout en peper na smaak

1 teelepel gemengde speserye

Metode

Kook die boontjies en vleis in n drukkoker tot sag

Rasper al die ander bestandele grof

Sodra die boontjies en vleis sag is voeg al die ander bestandele ,sout en peper en die gemengde speserye by en kook oor n stadige hitte vir omtrent n half uur .

Hierdie is n baie dik sop en as jy sou verkies kan jy dit Verdun met kook water .

Brood kan hierby geeet word maar ek verkies die volgende:

Sny een ongensyde brood in 1cm x 1cm blokkies sit op n bakplaat in die oond met die boonste element aan roer nou en dan sodat die brood nie brand nie en siedaar -Heerlike Croutons!!

 
 
 

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page