top of page

Mini pizzas vir die kosblik

  • Radio Vryheid
  • May 16, 2015
  • 1 min read

mini pizza.jpg

Lewer ± 24 pizzas

Bestanddele:

Kors

750ml koekmeel (3 koppies)

15ml bakpoeier (3 teelepels)

250ml melk (1 koppie)

100ml olie (so 7 eetlepls)

Tamatiebasis

60ml tamatiesous (5 eetlepels)

45ml warm water (3 eetlepels)

45ml olie (3 eetlepels)

Hawaise bolaag

250g Mozzarellakaas, gerasper

8 snye ham, gekap

1x 44og-blik pynappelstukke, gedreineer

sout, varsgemaalde peper en knoffel na smaak

Metode:

Meng die koekmeel en bakpoeier in ‘n mengbak en voeg die melk en olie by. Meng tot ‘n sagte deeg. Die deeg moet dieselfde tekstuur as brooddeeg hê. As die mengsel te droog is, kan ‘n bietjie ekstra olie en melk bygevoeg word tot die deeg hanteerbaar is.

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ‘n bakplaat.

Rol die deeg uit (so dun soos jy verkies) op ‘n werkoppervlakte wat liggies met meel bestrooi is en sny sirkels van ongeveer 5 tot 10cm in deursneë uit. Rangskik die sirkels op die voorbereide bakplaat.

Meng die tamatiesous, water en olie en smeer dit egalig oor die pizzabasisse.

Strooi die gekapte ham, speserye en pynappelstukke oor die deeg en bedek met die gerasperde mozzarellakaas.

Bak 10 tot 15 minute of tot goudbruin aan die onderkant.

Sit dadelik voor.

 
 
 

Bình luận


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page