Toor met Sponskoek
- Elizabeth Burger
- May 16, 2015
- 1 min read

Kyk my ma het n gewone sponskoek in die heerlikste koek verander.
Sy het n gewone sposkoek gebak dan in 4 rondes gesny met n garedraad.
Dan neem sy n halfpond botter en n blik kondensmelk en klop dit met n vurk totdat dit soos n room was dan het sy dit tussen die lae gesit met vars aarbeie en bo-op weer die room met aarbeie.
Ek sal dit nooit vergeet nie.
Was die beste.
Comments