top of page

Kerriebone

  • May 17, 2015
  • 1 min read

kerrieboontjies.jpg

Maak: 3 mediumgroot flesse

Bereidingstyd: 20 minute

Gaarmaaktyd: 10 minute

• 300 g groenbone

• 25 ml mielieblom

• 225 ml appelasyn

• 15 ml matige kerriepoeier

• 5 ml komynsade

• 3 ml fyn borrie

• 260 ml (225 g) bruinsuiker

• 2 middelslag-uie, in blokkies gesny

• 5 ml mosterdpoeier

• 1 knoffelhuisie, fyngedruk

• 150 g gaar botter- of nierbone

• 150 g gaar suikerbone

• 5 ml gerasperde suurlemoenskil

1 Sny die groenboontjies se punte af en sny dit dan skuins-oor in twee of drie stukke. Kook dit vir ’n minuut in water met sout, dreineer dit en gooi dit in ’n bak met koue water.

2 Meng die mielieblom in ’n kastrol met ’n bietjie asyn tot glad. Voeg die res van die bestanddele, behalwe die boontjies en suurlemoenskil, en 5 ml sout by en verhit dit tot kookpunt. Laat dit vir vyf minute prut.

3 Voeg al die boontjies en die suurlemoenskil by en verhit dit weer tot kookpunt. Kook dit vir ’n minuut, haal dit van die plaat af en skep dit in warm, gesteriliseerde flesse. Seël dit en laat dit afkoel. Dis die beste om dit in die yskas te hou.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page