top of page

Miljoenêr se brosbeskuit

  • Idees
  • May 17, 2015
  • 1 min read

shortbread.jpg

Maak: omtrent 20

Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd

Baktyd: 30 minute

Oondtemperatuur: 180°C

Broskoekies

• 145 g (250 ml) mielieblom

• 145 g (200 ml) rysmeel

• 35 g (50 ml) sojameel

• 65 g (125 ml) versiersuiker

• 180 g (195 ml) koue botter

Karamel

• 1 blik kondensmelk

• 125 g (135 ml) gesoute botter

• 150 g (175 ml) bruinsuiker

• 100 ml melk

Bolaag

• 240 g donkersjokolade

• 60 ml gesmelte botter

1 Brosbeskuit Meng al die droë bestanddele saam. Vryf die botter daarby in en vorm dit in ’n bol. Gooi ’n bietjie water by indien nodig. Druk dit onder in ’n 23 x 23 cm-bakpan vas en sit dit vir ’n uur in die yskas. Bak dan vir 15 minute in die verhitte oond tot amper gaar.

2 Karamel Smelt al die bestanddele vir die karamel oor ’n lae hitte. Sit die plaat effens hoër en roer die heeltyd tot die karamel verdik en wegtrek van die kante af. Gooi oor die koekiebasis en bak vir 15 minute. Laat afkoel en sit vir twee uur in die yskas.

3 Bolaag Smelt die sjokolade en botter saam en gooi dit oor die afgekoelde karamellaag. Smeer oraloor die karamel en sit in die yskas om te stol. Sny met ’n warm mes in vierkante. Bêre in ’n lugdigte houer.

 
 
 

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page