Tuis Gemaakte Boksie Vla
- Leoni Zimmerman
- May 17, 2015
- 1 min read

Tuis Gemaakte Boksie Vla
Maak omtrent 1.25lt vla.
150ml vla poeier
1lt kookwater
1 blikkie kondensmelk
1. Meng die vla poeier met n bietjie koue water tot loperig.
2. Gooi dan die liter kook water daaroor en roer tot mooi glad.
3. Voeg die kondensmelk by en roer weer goed.
4. Dit hoef glad nie gekook te word nie.
5. Bedien warm of koud.
6. Bêre in ‘n lig digte houer in die yskas.
In en om die huis
Comments