Veeldoelige sous
- Leoni Zimmerman
- May 17, 2015
- 1 min read

Heerlike slaaisous vir by braaivleis en by pap en sommer ‘n poeding op sy eie
Bestandele:
1 x 410g blik chakalakka [ matig ]
1 x 410g blik ingelegde vrugte [fruit cocktail]
1 blik volroom kondensmelk
Dreineer vloeistof van ingelegde vrugte
Meng chakalakka... vrugte en kondensmelk saam
Variasie : kan ook chakalakka [hot] gebruik vir meer byt
Kan ook groente atjar gebruik ipv chakalakka
Bewaar in yskas vir +- 1 maand..
Hierdie was nou heerlik saam met steak en chips en slaai
Radio Vryheid
Comments