top of page

Malakoff

  • Leon Cronjé en Andrea Hallam
  • May 21, 2015
  • 1 min read

Malakoff.jpg

Jy benodig:

450g melksjokolade van goeie gehalte

225g praline-pasta (te kry in bakwinkels of jy kan dit met ­Nutella vervang)

75g amandelvlokkies

50g pistasieneute, gekap

25g kakaobotter (te kry in ­bakwinkels)

100g donkersjokolade van goeie gehalte

Só maak ’n mens:

1. Kap die melksjokolade fyn en plaas in ’n glasbak wat bo-oor ’n kastrol met kokende water kan pas. Roer aanhoudend tot ­gesmelt.

2. Voeg die praline-pasta of ­Nutella en neute by. Smelt die ­kakaobotter in die mikrogolf en roer dit by die sjokolademengsel.

3. Voer ’n reghoekige bakkie uit met bakpapier.

4. Giet die mengsel in die bakkie en laat dit by kamertemperatuur stol.

5. Haal die malakoff versigtig met die hulp van die bakpapier uit die bakkie. Smelt die donkersjokolade en giet dit bo-oor die malakoff. Laat dit by kamertemperatuur semihard word.

6. Sny die malakoff in blokkies. Doop die mes telkens in warm water en vee af met 'n doek ná elke keer se sny. Dit sal die proses netjieser laat verloop.

Foto: Lisa Hnatowicz

 
 
 

留言


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page