top of page

Sjokolade-en-mentstafies

  • Sam Gates
  • May 21, 2015
  • 1 min read

Sjokolade-en-mentstafies.jpg

Maak 20 stafies.

Jy benodig:

120 g gesoute botter, by kamertemperatuur

100 g strooisuiker

200 g meel

250 g versiersuiker

5 ml pepermentgeursel

Opsioneel: groen voedselkleursel

300 g donkersjokolade

Eetbare goue blinkers, vir bo-oor sprinkel

Só maak ’n mens:

1. Voorverhit die oond tot 180 °C.

2. Klits die botter en suiker saam tot lig en donsig.

3. Voeg die meel geleidelik by en meng totdat dit ’n deeg vorm. Dit sal baie krummelrig wees, maar meng dit saam so goed soos wat jy kan en druk op die bodem van ’n vierkantige 20 cm-pan vas. Maak dit gelyk sodat dit so eweredig as moontlik is. Prik liggies met ’n vurk en bak 10-15 min. tot goudbruin. Laat heeltemal afkoel.

4. Maak die pepermentvulsel deur die versiersuiker te meng met ’n bietjie water om ’n gladde pasta te vorm en roer dan die pepermentgeursel by. Roer ’n paar druppels groen voedselkleursel by as jy wil hê die versiersuiker moet meer soos ment lyk, en smeer dit dan bo-op die beskuitjiebasis.

5. Breek die sjokolade in vierkante en smelt in ’n dubbelkoker. Probeer om nie te veel te roer nie. Sodra dit gesmelt is, giet dit oor die pepermentversiersel. Sny in stafies voordat die sjokolade heeltemal hard geword het. Sprinkel die blinkers oor.

 
 
 

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page