Souserige Gemmer Wortels
- Corne Liebenberg
- May 21, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
6 groot wortels
1/2 koppie suiker
1 eetlepel fyn gemmer
1/4 teelepel sout
30g margarien
500ml water
Metode:
Skil die wortels en sny in ringe.
Voeg, die wortelringe, suiker, gemmer, sout, margarien, suiker en water saam in 'n pot. Kook alles saam tot die wortels sag is en die sous begin verdik.
Moenie die wortels heeltemal droog kook nie. Die sous maak die gereg heerlik!
Комментарии