top of page

Turkse lekkers

  • Leon Cronjé en Andrea Hallam
  • May 21, 2015
  • 1 min read

Turkse lekkers.jpg

Jy het nodig:

30g gelatienpoeier

145ml rooswater

430g strooisuiker

50g mielieblom (Maizena)

50ml rooswater

1ml rooi voedselkleursel

Só maak ’n mens:

1. Sprinkel die gelatien oor die rooswater in ’n kastrol en laat staan sowat 10 minute.

2. Plaas die kastrol op die stoof en verhit oor lae hitte. Roer totdat die gelatien gesmelt is.

3. Sodra dit gesmelt is, voeg die strooisuiker by en roer elke nou en dan totdat die suiker gesmelt is. Laat opkook.

4. Roer die rooswater by die mielieblom om ’n pasta te vorm. Roer dit in ’n dun straaltjie by die suikermengsel, roer aanhoudend. Laat weer opkook en kook vir 2 minute.

5. Verwyder van die hitte en roer die voedselkleursel by.

6. Giet in ’n klein, reghoekige gesmeerde bakkie en los op ’n gelyk oppervlak om te stol.

7. Sny in vorms van jou keuse en sprinkel ’n mengsel van mielieblom en versiersuiker oor sodat dit makliker is om te hanteer.

Foto: Lisa Hnatowicz

 
 
 

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page