top of page

Bahhaudin se geheime resep vir rissie-happies

  • Bahhaudin Felix-Adjerahn
  • May 22, 2015
  • 1 min read

Bahhaudin se geheime resep vir rissie-happies.jpg

Jy het nodig:

3 koppies ertjiemeel

1 koppie bruismeel

2 t Pakco-masala

2 t rissiepoeier

2 t jeera (gemaalde komyn)

2 t koljana (gemaalde koljander)

1½ t sout

1 t borrie

1 t knoffelsmeersel

2 uie, opgekap

½ bossie spinasieblare, geskeur

gekapte groenrissies na smaak

2 t bakpoeier

kookolie

Die geheime bestanddele:

2 e geblikte soetmielies

2 e gevriesde ertjies, ontvries

’n hand vol koljander en pietersielie, opgekap

1 of 2 medium-aartappels in klein blokkies gesny

So maak mens:

Sif die ertjiemeel en bruismeel saam in ’n bak en voeg die speserye by. Voeg dan die knoffel, uie, spinasie en rissies by en meng met genoeg water om ’n dik deegmengsel te maak.

Meng dan die geheime bestanddele by en ook die bakpoeier.

Diepbraai lepels vol van die deegmengsel op ’n slag tot goudbruin en dreineer die rissie-happies op kombuispapier. Sit warm voor.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page