top of page

Basiliekruidpesto

  • Adele Stiehler-Van der Westhuizen
  • May 22, 2015
  • 1 min read

basiliekruidpesto.jpg

Jy het nodig (maak sowat 200ml pesto):

50g vars basiliekruidblare (net blare, stingels verwyder)

2 knoffelhuisies, geskil en grof gekap

1e dennepitte

2e pecorinokaas, fyngerasper

6e parmesaankaas, fyngerasper

120ml ligte olyfolie – dit moet nie te bitter en skerp wees nie

’n knippie sout

Stap 1: Jy kan ’n stamper en vysel gebruik, maar dit verg meer inspanning om die korrekte tekstuur te bereik. ’n Voedselverwerker is heelwat vinniger. As jy die voedselverwerker gebruik, gooi die knoffel, dennepitte en van die basiliekruidblare in met ’n bietjie olie. Verpulp tot fyn.

Stap 2: Voeg die res van die basiliekruidblare by, asook die kase.

Stap 3: Gooi die res van die olyfolie bietjie vir bietjie by terwyl die verwerker die blare en kaas verpulp.

Stap 4: Die sous moet ’n gladde pasta wees, nie te veel tekstuur hê nie. Proe eers of die knippie sout nodig is voordat jy dit bysit – die twee kase is reeds baie sout en nog sout is dalk onnodig. Skep die pesto in ’n glasflessie, bedek met olyfolie en dit sal ’n lang tyd vars bly, gereed vir gebruik.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page