top of page

Eenvoudige hoender-saté

  • Andy Allen
  • May 22, 2015
  • 1 min read

Eenvoudige_hoender-saté.jpg

Heerlik vir ’n middel-van-die-week-aandete wanneer jy nie baie tyd het vir kosmaak nie.

Genoeg vir 4.

Jy net nodig:

1kg hoenderfilette (verkieslik dy-filette), in 2cm-blokkies gesny

die sap van 2 lemmetjies

2 vars tiemietakkies, blare afgestroop

2e swartpeper

1e komynsaad

2tkoljandersade

1t rooipeper

2 rooi rissies, gekap

30g botter

2 rooi-uie, gekap

3 knoffelhuisies, fyngekap

2k hoenderaftreksel

100g grondboontjiebotter

4 tamaties, pitte verwyder en gekap

sout en peper na smaak

gestoomde rys om mee voor te sit

Só maak ’n mens:

1. Marineer die hoender 30minute lank in die lemmetjiesap en speserye.

2. Smelt die botter in ’n groot pan. Soteer die uie en die knoffel tot deurskynend, maar nog nie bruin nie.

3.Plaas die hoender bietjies-

bietjies op ’n slag in die pan en braai tot bruin. Voeg ook die marinade by.

4. Verhit die aftreksel in ’n aparte kastrol. Voeg die grondboontjiebotter by die aftreksel en laat kook sodat dit reduseer en begin dik word.

5. Voeg die aftrekselmengsel by die hoender en laat prut 15minute lank totdat die hoender deurgaar is.

6. Voeg die tamaties by en laat prut nog 5minute.

7. Geur die gereg na smaak met sout en nog peper en sit dit voor saam met die rys.

– Uit: The Next Element deur Andy Allen. Uitgegee deur New Holland

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page