top of page

Kate Sidley, The Agony Chef, se Lemoen-en-amandelkoek

  • Karla Janse van Vuuren
  • May 22, 2015
  • 1 min read

lemoen en amandel koek.jpg

Bestanddele:

. 1 heel, ongeskilde lemoen

. 125g geblansjeerde amandels

. 100g strooisuiker

. 1e mielieblom

. ½t bakpoeier

. ’n knypie sout

. 3 groot eiers

. ½t vanieljegeursel

So maak mens:

1. Plaas die lemoen in ’n kastrol met water (die water moet die lemoen net-net bedek). Bring tot kookpunt en laat dan vir 2 uur prut. Laat afkoel.

2. Voorverhit die oond tot 200°C.

3. Smeer ’n koekpan. Plaas die amandels, strooisuiker, mielieblom, bakpoeier en sout in ’n voedselverwerker en verwerk totdat die mengsel soos broodkrummels lyk.

4. Sny die lemoen in groot stukke en verwyder enige pitte. Voeg die stukke by die amandelmengsel en verwerk weer.

5. Voeg die eiers een op ’n slag by en dan ook die vanieljegeursel. Verwerk die hele mengsel goed saam.

6. Giet die beslag in die voorbereide pan en bak vir ’n halfuur. Net voordat jy dit wil voorsit, sif ’n bietjie versiersuiker oor. Dit is ook heerlik saam met geklopte room.

Foto: Gerrie Janse van Vuuren

 
 
 

Komentáře


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page