top of page

Makadamiabotter met speserye

  • Leandri & Seline van der Wat
  • May 21, 2015
  • 1 min read

Makadamiabotter met speserye.jpg

Jy het nodig:

2 k rou makadamianeute, doppe verwyder

’n knypie sout

1 ml kaneel

1 ml gemengde speserye

Só maak ’n mens:

1. Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat uit met ’n silikoon-matjie of bakpapier.

2. Versprei die neute op die voorbereide bakplaat in ’n enkellaag. Sprinkel die sout en speserye oor die neute en bak 15 minute of tot goudbruin. Hou ’n oog oor die neute in die oond om seker te maak hulle brand nie.

3. Haal uit die oond en laat die neute minstens 5 minute afkoel voordat jy hulle in jou voedselverwerker plaas.

4. Verwerk teen hoë spoed vir sowat 5 minute totdat die neute verwerk is tot ’n fyn, gladde botter. Bêre in ’n lugdigte houer in die yskas of in jou koskas.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page