top of page

Marmerkoek

  • Carina Truyts
  • May 22, 2015
  • 1 min read

Marmerkoek.jpg

Jy het nodig:

810ml koekmeel

500ml strooisuiker

’n groot knypie sout

250g botter

250ml water

2 groot eiers

125ml melk

20ml asyn

6ml koeksoda

5ml vanieljegeursel

100ml kakao

Só maak ’n mens:

1. Voorverhit die oond tot 180°C. Berei twee ronde (22cm in deursnee) of vierkantige (16cm) koekpanne of ’n groot lasagnebak voor. Smeer die bodem met botter en plaas dan ’n stuk bakpapier van dieselfde grootte as die pan daarin. Smeer dit ook met botter of bespuit met kleefwerende kossproei.

2. Meng die meel, strooisuiker en sout in ’n groot mengbak.

3. Smelt die botter in ’n groot mikrogolfbestande bak en voeg die water by. Voeg dit by die meelmengsel en meng goed. Klits dan die eiers by.

4. Meng die melk, asyn, koeksoda en vanieljegeursel in die mikrogolfbak waarin jy die botter gesmelt het (dit sal bruis, baie opwindend!) en voeg dit dan by die meelmengsel.

5. Verdeel die beslag in twee (gebruik weer die mikrogolfbak). Voeg die kakao by die een helfte en roer goed tot deeglik gemeng.

6. Giet die twee kleure beslag in afwisselende rye in die voorbereide panne. Gebruik nou ’n mes om ’n krulpatroon tussen die twee te maak.

7. Bak 30-40 minute lank in die voorverhitte oond. Druk ’n skerp mes in om te kyk of dit gaar is. Die mespunt moet skoon uitkom. Laat afkoel en sny in blokkies.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page