top of page

My skoonma se pannekoek

  • Karla Janse van Vuuren
  • May 22, 2015
  • 1 min read

My skoonma se pannekoek.jpg

Jy het nodig:

.6k (4) meel

.6t (4) bakpoeier

.1½t (1) sout

.6 (4) eiers (geskei)

.1½k (1k) olie

.1½e (1) asyn of suurlemoensap

.ongeveer ’n liter (2k) water

.ongeveer ’n liter (2k) melk

Die hoeveelhede tussen hakies is as jy die resep wil halveer.

Só maak mens:

1.Sif die meel, bakpoeier en sout saam.

2.Klits die eiergele, olie en asyn of suurlemoensap saam.

3.Voeg ongeveer die helfte van die water en die melk by die eiergeelmengsel en klits.

4.Klits die eierwitte totdat sagte punte vorm.

5.Klits die meelmengsel en die eiergeelmengsel saam. Indien nodig, verdun deur nog melk en/of water by te voeg. (Dit is nie nodig om ál die melk of water by te voeg nie – werk maar so op gevoel.)

6.Vou die eierwitte liggies in die beslag in.

7.Giet olie in die pan vir die eerste pannekoek.

8.Geniet met kaneelsuiker of ’n vulsel van jou keuse.

Foto: Gerrie Janse van Vuuren

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page