top of page

Ontbeende lamsblad met wildsvleis

  • Veld to Fork
  • May 22, 2015
  • 1 min read

Ontbeende lamsblad met wildsvleis.jpg

Genoeg vir 6-8

Jy benodig:

.1 ontbeende lamsblad, oopgesny (butterflied)

.1 ontbeende wildsvleisblad, oopgesny

.olyfolie

.sout en varsgemaalde swartpeper

.1 groot handvol vars ­tiemie

.1 groot handvol vars roosmaryn

.2 vars perskes, pitte ­verwyder en gekap (Jy kan kortpad vat en geblikte perskes gebruik.)

.6-8 aartappels, geskil en in kwarte gesny

Só maak ’n mens:

1.Voorverhit die oond tot 180°C.

2.Sny kepe in die vetkant van die lamsvleis met ’n skerp mes sodat die vet kan uitborrel ­tydens die kookproses.

3.Vryf albei blaaie goed in met olyfolie en geur met sout en peper.

4.Sprinkel die een kant van die wildsvleis met die tiemie, roosmaryn en perskes en sit dan die lamsblad bo-op neer, met die vetkant na bo.

5.Bind die vleis stewig vas met tou.

6.Plaas in ’n oondvaste bak en pak die aartappels rondom die vleis.

7.Rooster onbedek vir 1½ tot 2 uur. Bedruip af en toe met die souse wat in die pan versamel. Die vleis is gereed wanneer dit murgsag is – so sag dat jy dit met jou vingers uitmekaar kan trek.

8.Verwyder die vleis uit die pan en laat rus vir 20 minute voordat jy dit sny.

9.Sny dan skywe van die vleis. Maak seker dat almal van albei vleise op hul bord kry.

– Die resep is uit Veld to Fork: Slow Food from the ­Heart of the Karoo. Foto met vergunning van Struik Lifestyle.

 
 
 

Kommentit


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page