top of page

Rykie se melkkos

  • Anneke Potgieter
  • May 22, 2015
  • 1 min read

melkkos.jpg

Genoeg vir 6 groterige ­porsies

Jy benodig:

125ml sago

2e botter

’nhandvol rou winkelpasta (skulpies en penne werk goed)

2kaneelstokkies

2liter volroommelk

30ml suiker

sout na smaak

kaneelsuiker vir bediening

Só maak ’n mens:

1. Bedek die sago net-net met koue water en laat dit staan om te week.

2. Smelt die botter in ’n groot pot oor lae hitte en braai die winkelpasta in die botter tot effens verbruin. 3. Voeg die kaneelstokkies, melk, suiker en sout by en verhit stadig.

4. Sodra die sago uitgepof het, voeg dit by die melkmengsel.

5. Prut die melkkos stadig oor lae hitte vir sowat ’n halfuur totdat die pasta en sago deurgaar is. Roer elke dan en wan om te verhoed dat die melk aanbrand.

6. Draai die plaat af en laat die melkkos ’n paar minute staan om dik en lymerig te word.

7. Skep groot lepelsvol in bakkies en sprinkel kaneelsuiker bo-oor. Bedien warm.

Foto: Anneke Potgieter

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page