top of page

Maak jou eie béarnaise-sous

  • Fanie en Isa Landsberg
  • May 23, 2015
  • 1 min read

Maak_jou_eie_béarnaise-sous.jpg

Béarnaise is ’n warm, romerige sous ideaal vir gebraaide vleis. Dit is ’n kuns om dié sous te maak, maar beslis die moeite werd. .100g eiergele .360ml gesmelte botter .80ml witwyn .180g fyngekapte salotte .5 swartpeperkorrels .40ml water .10ml suurlemoensap .1g sout .3g dragon (tarragon) Lewer sowat 500ml Doen dit só: Kook die witwyn, peperkorrels, 2g dragon en salotte oor matige hitte totdat dit byna droog is. Koel af en maak die aftreksel klam met ’n klein bietjie water. Gooi die water af in ’n vlekvryestaalbak. Voeg die eiergele by die mengsel en sit die bak bo-oor water wat liggies prut. Klits met ’n ballonklitser tot dik en warm. Die mengsel is gereed wanneer dit in volume verdriedubbel het. Verwyder die bak van die hitte. Voeg die botter stadig by en roer deurgaans. Die sous sal verdik terwyl die botter begin insmelt. As die sous te dik raak, kan jy ’n bietjie water of suurlemoensap bygooi. Voeg suurlemoensap en sout na smaak by. Voeg die res van die fyngekapte dragon by. Foto: Nicolene Olckers

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page