top of page

Ons daaglikse brood...... met 'n lang sous en salsa daarby

  • Corne Liebenberg
  • May 23, 2015
  • 1 min read

20150523_140356.jpg

Knoffel & Kruie Brood:

1 koppie broodmeel

1 teelepel bakpoeier

1/2 teelepel sout

1 teelepel knoffelpoeier

1 teelepel gemengde groen kruie

400ml water

Metode:

Meng al die bestanddele saam tot 'n slap deeg.

Gooi in 'n gesmeerde pan (ek verkies 'n plat ronde pan)

Bak in 'n voorverhite oond by 180 grade tot die brood van die kante van die pan af wegtrek en 'n toetspen skoon uitkom.

Pas die hoeveelhede van die resep aan by jou gesin se behoeftes.

Lang sous:

2 uie

1 groen peper

500g wors in stukkies gesny

1 tamatie

1 bikkie sampioene

1 blikke gebakte boontjies

1 blikkie kekerertjies

1 eetlepel worcestersous

1/2 koppie tamatiesous

1 eetlepel balsamiese asyn

1 eetlepel heuning

1 eetlepel aangemaakte mostert

Metode:

Braai die uie en groen peper in 'n bietjie olie.

Voeg die wors by en braai gaar.

Voeg die blikkies met hulle vloeistof by.

Voeg al die geurmiddels by

Geur met sout en peper na smaak.

Prut vir 15 minute.

Salsa

1 tamatie

1 ui

1 groen peper

Geurmiddels na smaak

Metode:

Sny al die groente in klein blokies.

Geur na smaak

 
 
 

Comentaris


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page