top of page

Suurlemoen & Roosmaryn Hoender met Knoffel & Kruie Risotto

  • Corne Liebenberg
  • May 24, 2015
  • 1 min read

20150524_175630.jpg

Hoender:

3 suurlemoene

1 hoender

roosmary

sout en peper

Vryf sout en peper in die hoender in

Sny 1 suurlemoen in die helfte en druk in die hoender in

Strooi roosmaryn oor die hoender

Sny die ander 2 suurlemoene in kwarte en ranskik dit rondom die hoender

Maak die oondpan toe met foelie

Bak vir 1 uur teen 150 grade celcius

Verwyder die foelie en bak vir 'n verdere uur onbedek

Rooster die hoender mooi bruin net voor bediening

Bedien op 'n bed risotto met vars suurlemoen, tamatie en gebakte suurlemoenskyfies.

Risotto:

2 koppies rys

4 toontjies knoffel

1 ui

olyf olie

sout en peper na smaak

1 1/2 liter hoenderaftreksel

1 eetlepel gemengde kruie droog / vars

Soteer die ui en knoffel in olyf olie

Voeg die rys by en braai goed

Voeg die sout, peper en kruie by

Voeg 1/2 koppie aftreksel op 'n keer by en kook tot al die vloeistof gebruik is en die rys sag en gaar is.

 
 
 

Kommentare


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page