Boere "Flaaid Laais" (Fried Rice)
- Corne Liebenberg
- May 25, 2015
- 1 min read

Gaar rys
Gaar hoender
Uie
Knoffel
Groen boontjies
Eiers geklits met 'n bietjie melk
Gemengde groen kruie
Sout en swartpeper
Soteer die ui en knoffel saam
Voeg die hoender in stukkies gesny, by
Voeg die groenboontjies by
Braai alles saam
Voeg die rys by en braai deur
Gooi die geklitste eier in 'n dun straaltjie oor die mengsel
Die gereg is gereed wanneer die eier gestol is
Die lekker van die resep is dat jy die hoeveelhede aanpas volgens jou eie behoeftes
Comments