Dries von Weidtz se Cowboy Oxtail Pot
- Dries von Weidtz
- May 25, 2015
- 1 min read

Oxtail
Rooi wyn
Bacon bits
Aartappels
Uie en Wortels
Baked beans (vd Cowboy deel)
1 Pakkie Oxtail sop
Geurmiddels
Braai die uie en die helfte van die bacon bits saam
Verwyder uit die pot
Braai die oxtail bruin in die bacon vet
Voeg die bacon en uie terug en gooi die rooiwyn oor
Pak die aartappels en wortels bo op die vleis
Geur met die geurmiddels
Prut tot die vleis sag is en jy tevrede is.
Voeg die baked beans 15 minute voor opdientyd by.
Verdik die sous met oxtail sop
Geniet!
Comments