Gekleurde Jelliering met kondesnmelk
- In en om die huis
- May 26, 2015
- 1 min read

200ml kookwater, Meng met die jellie tot opgelos.
Skep 1/3kop uit en meng met 2eetl kondensmelk.
Die wat op gelos is gooi in die ring en sit in die vrieskas vir 10min.
As jy aan die jellie raak en dit los n vingermerkie dan kan jy die kondensmengsel op gooi met n lepel, anders meng die kleure.
Die kondenslagie stol baie vinnig, dan doen jy dit ook met die res. Laag vir laag.
WEES GEDULDIG EN MOENIE DAT DIE JELLIE VRIES NIE!!
Gebruik soveel kleure en geure waarvoor jy lus voel.
Comments