HALOUMISLAAI
- Die Nataniel Tafel
- May 29, 2015
- 1 min read

Jy benodig
10 kleinerige zucchini
seesout
grofgemaalde swartpeper
druiwepitolie om mee te braai
1 kop coz slaai
100g radiccio harte
350g haloumi
3 eetlpl olyfolie
2 eetlpl balsamasyn
1 eetlpl heuning
1 tlpl Franse mosterd
Metode
Halveer zucchini in lengte en geur met sout en peper
Verhit druiwepitolie in pan en braai tot goudbruin
Verwyder uit pan en sny lengtes diagonaal in helftes
Break radiccio en coz in stukke en plaas in groot slaaibak of bord
Rangskik zucchini bo-oor
Plaas blokkies haloumi op foelie en bak in warm oond tot ligbruin
Rangskik oor slaai
Meng olyfolie, asyn, heuning en mosterd en drup bo-oor
Comments