Geskenkpakkies
- The Rainbow Team
- Jun 15, 2015
- 1 min read

Klits 250 g botter tot lig en roer 1 x 385 gblik kondensmelk daarby in.
Voeg 5 ml (1 t) vanieljegeursel by.
Sif 400 g koekmeel, 90 g mielieblom, 7 ml (1½ t) bakpoeier en ’n knippie sout saam.
Voeg die meelmengsel by die bottermengsel en meng tot ’n deeg.
Meng 50g cacao by 'n derde van die mengsel.
Volg die instruksies op die foto om die geskenkpakkies te maak
Bak 15 min. by 180 °C of tot liggoudbruin. Koel af.
Comments