Ella Sanders se COKE HOENDER Mooiplaatsie Promosie
- Ella Sanders
- Jun 17, 2015
- 1 min read


Bestanddele:
hoenderboudjies
coke
mushrooms
uie
aartappels
Metode:
Ek vat hoender boudjies en dan kook ek dit in coke.
Geen water nie. Gooi mushrooms en uie by...gesnipper.
Skli paar aartappels en laat kook tot sag.
As die coke nou weggekook is, ek gebruik so half liter coke...
dan kan jy bietjie water bygooi.
As alles nou mooi gaar is, pak in oondbak
en gooi bietjie olyfolie oor
Bak tot bruin

Comments