Elize Olivier se GEMAKSKOS Mooiplaatsie Promosie
- Elize Olivier
- Jun 19, 2015
- 1 min read

Ek het sommer net
aartappelskywe,
uie,
spring onions,
knoffel,
groen-,geel- en rooi soetrissies en mushrooms
in n oondskottel gerooster binne in die oond , met
klonte botter,
gewone aromat,
growwe swart peper en
garlic en herbs spice
bo-oor gestrooi.
Ekt hom gerooster tot die aartappels gaar is en als in n vuurvaste oond glasbak geskep en paar ringe feta kaas stukke tussen in gebreek.
Toe maak ek ñ
pakkie chinese gerookte ham en mielie sop en cream of chicken sop aan met bietjie melk en water gemeng aan en gooi bo-oor di aartappels.
Het in oond op 180 grade gebak vir so 20 min en cheddar kaas gerasper bo-oor en nog so 10 min gebak.
Die hoender het ek net in n mengsel van 2
eiers geklits,
1 en n halwe koppie meel,
melk en water gemeng,
sout en baie peper.
Als saam geklits,my hoender sout en peper gegooi en in die mengsel gedoop en in vooraf verhitte olie gedompel in my stoompot en onder druk gekook/bak vi 20-25 minute.
Die slaai is maar di algemene goedjies wat mens insit:
Cocktail tamatietjies
Uie
Spring onions
Groen en geel soetrissie
Spar se opgemaakte pakke slaaiblare
Engelse komkommer
Knorr se french vinaigrette salad dressing
Dis al. Meng en reg om te eet

Comments