top of page

Jaco Steyn se SOP Mooiplaatsie Promosie

  • Jaco Steyn
  • Jun 19, 2015
  • 1 min read

soup.jpg

So vanaand het my ma, suster en haar 2 kids vir ons kom kuier, my broer se seun word more 10.

Wat maak ek te ete vir hulle, my suster kan nie uie, knoffel of enige geblikte produkte eet nie. Haar seuntjie is so siek soos nog iets. Antwoord - SOP!

Bestanddele:

1kg Beesskenkel

5 groot aartappels

1 groot raap

4 groot wortels

250g sampioene

5e mielieblom

5e Bravo-souspoeier

1 koppie melk

sout, peper en speserye na smaak

Metode:

Kerf al die groente saam in voedselverwerker, gooi in pot en skakel dit aan. Sny die vleis in repies en braai dit in bietjie olie, sny die murg in die groente in (lekker fyn, sodat die geur goed kan deurkook)

Sodra die vleis liggies bruin gebraai is, gooi dit by die groente, gooi sout en speserye in na smaak, laat dit prut vir so 2 ure. Hou watervlak dop en roer nou en dan.

So uur voor etenstyd maak ek die mielieblom- en bravo-poeier aan met koue melk en gooi dit by die mengsel. Roer dit gereeld, proe nou of die smaak reg is (sout genoeg ens.)

Dien op met brood en botter - en gee vir Tim Noakes 'n driedubbele hartaanval met al die stysel in die resep!

Promosie.jpg

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page