Gert Peens se GEVULDE SAMPIOENE Mooiplaatsie Promosie
- Gert Peens
- Jun 20, 2015
- 1 min read

6 groot Sampioene
Marineer in gelyke mate Appelasyn en Olyfolie vir ‘n halfuur
MENG
2 snye brood (korsies afgesny
60 gram sagte botter of margarine
60 gram gerasperde kaas (hou uit om Bo-oor te strooi)
1 teelepel Origanum
Sout en Peper na smaak
Maak ‘n hoedjie met die vulsel en bedek die stamgedeelte van die sampioen
Strooi gerasperde kaas Bo-oor
Rooster oor die kole totdat die kaas Bo-op smelt Dan is dit deurgebraai.

Comments