Gert Peens se MIELIEPOFFERTJIES Mooiplaatsie Promosie
- Gert Peens
- Jun 20, 2015
- 1 min read

1 blikkie geroomde mielies (Sweet Corn)
1 eier
250 ml Bruismeel
Aromat
Olie vir diepbraai
Klits eiers goed en meng blikkie geroomde mielies daarby.
Voeg bruismeel by en meng goed.
Bak tot mooi ligbruin in diep olie.
Dreineer op kombuispapier en gooi Aromat oor.

Comments