Rhona Peens se KONDENSMELKTERT Mooiplaatsie Promosie
- Rhona Peens
- Jun 20, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
2 blikkies kondensmelk
500 ml Room
1/2 kop Suurlemoensap
1 pakkie Soutkoekies (Cream Crackers
Flake om meet te versier
Metode:
Meng die kondensmelk en room in 'n mengbak
Gooi die suurlemoensap by en klits totdat dit dik word - ongeveer 1 minuut
Gooi van die vulsel onder in 'n diep bak met ongeveer 20cm deursnee
Pak een lagie koekies
Gooi van die vulsel oor en Pak weer koekies - eindig met die vulsel
Strooi die flake oor
Sit in die yskas vir ongeveer 4 ure of oornag voor opdiening

Comments